Oud-onderwyser se vonnisoplegging uitgestel na hy tiener verkrag in eMalahleni

South Africa News News

Oud-onderwyser se vonnisoplegging uitgestel na hy tiener verkrag in eMalahleni
South Africa Latest News,South Africa Headlines
  • 📰 TheCitizen_News
  • ⏱ Reading Time:
  • 48 sec. here
  • 2 min. at publisher
  • 📊 Quality Score:
  • News: 22%
  • Publisher: 75%

Die vonnisoplegging van die oud-onderwyser van eMalahleni wat skuldig bevind is aan verkragting, is uitgestel.

’n Oud-onderwyser wie ’n tiernermeisie telkemale verkrag het terwyl hy skool gegee het, sal in Junie sy lot hoor wanneer sy vonnisoplegging in die Witbank-landdroshof sal plaasvind.

William Hendry Degenaar is in Februarie skuldig bevind op sewe aanklagte van verkragting en een van seksuele aanranding wat in 2011 en 2012 gepleeg is. Hy het Donderdag in die landdroshof in eMalahleni verskyn saam met ’n nuut aangestelde regsverteenwoordiger, Werner Bruyns, vir vonnisoplegging. Bruyns het versoek dat verrigtinge uitgestel word sodat hy kans het om vertroud te raak met die saak.“Die staat is van mening dat die saak uitgerek word. Die impak op die slagoffer is geweldig traumaties. Sy moet elke keer weer die saak herleef,” het Brandt gesê.

Landdros Deon Minnie het uitstel gegee tot 18 Junie. Hy het egter die verdediging gewaarsku om gereed te wees sodat die saak kan voortgaan.*Lees meer oor hierdie saak in die volgende uitgawe van die Witbank Nuus. Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste.Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

We have summarized this news so that you can read it quickly. If you are interested in the news, you can read the full text here. Read more:

TheCitizen_News /  🏆 6. in ZA

South Africa Latest News, South Africa Headlines

Similar News:You can also read news stories similar to this one that we have collected from other news sources.

Ruimsig Parkrun-vrywilliger voltooi 25e mylpaalRuimsig Parkrun-vrywilliger voltooi 25e mylpaalDie parkrun is heeltemal afhanklik van vrywilligers om te funksioneer, en is altyd danbaar vir dié wat hul tyd opoffer om een van die menige vrywilliger-rolle te vervul.
Read more »

Rampant Bulls revel in momentum while Stormers grapple with do-or-die situationRampant Bulls revel in momentum while Stormers grapple with do-or-die situationIn Pretoria, coach Jake White will have the luxury of managing his squad with the URC as well as the looming Champions Cup playoffs in mind. Things look decidedly worse for Stormers coach John Dobson.
Read more »

Nigeria: Two to Die By Hanging for Kidnapping in TarabaNigeria: Two to Die By Hanging for Kidnapping in TarabaThe Chief Judge of Taraba, Justice Joel Agya, on Friday sentenced Yusufa Adamu and Adamu Abdullahi to death by hanging for kidnapping Balkisu Kambe and Maryam Musa in Gashaka Local Government of the state.
Read more »

Soweto derby: Kaizer Chiefs ready to ‘die for the badge’Soweto derby: Kaizer Chiefs ready to ‘die for the badge’Kaizer Chiefs coach Cavin Johnson says his team are ready 'to die for the badge' in their Soweto derby against Orlando Pirates on Saturday.
Read more »

'People will die if they don't fix these water problems': Chronically-ill Mogale City resident'People will die if they don't fix these water problems': Chronically-ill Mogale City residentParts of Mogale City have been without water for nearly two weeks due to critically low levels at some reservoirs.
Read more »

Nearly 230 000 children 'likely to die from hunger' in Sudan within monthsNearly 230 000 children 'likely to die from hunger' in Sudan within monthsNearly 230 000 children 'likely to die from hunger' in Sudan within months
Read more »



Render Time: 2025-02-22 16:07:07