Die parkrun is heeltemal afhanklik van vrywilligers om te funksioneer, en is altyd danbaar vir dié wat hul tyd opoffer om een van die menige vrywilliger-rolle te vervul.
Althea Coetzer, 60, is al vir die afgelope sewe jaar deel van die parkrun en sê sy probeer om op 'n gereelde basis as 'n vrywilliger op te tree.
“Die parkrun is afhanklik van vrywilligers, en, as elkeen wat aan die parkrun deelneem ten minste vier maal 'n jaar in een van die vrywilliger-rolle uithelp, sal die parkrun altyd glad kan verloop.”“Dit is lekker om ander te help en te weet dat jou tyd wat jy gee waardeer word. Parkrun-vrywilligers help nie net om dit vir die deelnemers gemakliker te maak nie maar die las op die parkrunspan te verminder. Dit is seker een van die belangrikste aspekte van parkrun.
Vrywilligers wat by die weeklikse parkruns uithelp, word ook met krediete beloon, en een rol wat vervul word, is gelyk aan een krediet. Althea het verduidelik dat dar verskeie rolle is wat vrywilligers kan vervul, soos byvoorbeeld, parkwalker, tailwalker , help met die opstel en ook die wegpak by elke parkrun, fotograaf, tydhouer, strepieskode skanddeerder, plekkaartjie uitdeler of sorteerder, eerste keer parkrun verwelkoming, en vele meer.
“Behalwe vir die mylpaal T-hemp wat op die parkrun webtuiste bestel kan word, kan jy ook Vitality punte verdien,” het Althea gesê. Sy het afgesluit deur 'n beroep op elkeen te doen om deel te word van die vrywilligerspan. “Dit is altyd lekker om deel van 'n fantastiese groep te wees en as dit waardeer word, is dit soveel better.”
South Africa Latest News, South Africa Headlines
Similar News:You can also read news stories similar to this one that we have collected from other news sources.
Rampant Bulls revel in momentum while Stormers grapple with do-or-die situationIn Pretoria, coach Jake White will have the luxury of managing his squad with the URC as well as the looming Champions Cup playoffs in mind. Things look decidedly worse for Stormers coach John Dobson.
Read more »
Nigeria: Two to Die By Hanging for Kidnapping in TarabaThe Chief Judge of Taraba, Justice Joel Agya, on Friday sentenced Yusufa Adamu and Adamu Abdullahi to death by hanging for kidnapping Balkisu Kambe and Maryam Musa in Gashaka Local Government of the state.
Read more »
Soweto derby: Kaizer Chiefs ready to ‘die for the badge’Kaizer Chiefs coach Cavin Johnson says his team are ready 'to die for the badge' in their Soweto derby against Orlando Pirates on Saturday.
Read more »
‘Win or die trying’ is the mantra that drove Bafana at AfconTim Spirit | ‘Win or die trying’ is the mantra that drove Bafana at Afcon
Read more »
Teacher and Learner Die in Gauteng Schools, South Africans Mourn: “Men Are Going Through a Lot”The Gauteng Department of Health mourned the loss of a teacher who committed suicide at Hyde Park Secondary and a Jeppe High learner who died at school.
Read more »
Two Limpopo learners die in another scholar transport crash - SABC News - Breaking news, special reports,The injured have been taken to hospital.
Read more »