Allergies vir stofmyte? 14 plekke waar hulle in jou huis skuil

South Africa News News

Allergies vir stofmyte? 14 plekke waar hulle in jou huis skuil
South Africa Latest News,South Africa Headlines
  • 📰 BoksburgNews
  • ⏱ Reading Time:
  • 28 sec. here
  • 2 min. at publisher
  • 📊 Quality Score:
  • News: 14%
  • Publisher: 51%

’n Allergie vir huismyt is een van die moeilikste allergieë om onder beheer te kry omdat hulle so alomteenwoordig is.

die plekke waar huismyt die algemeenste voorkom gereeld skoon te maak of te was sekere dekortitems in jou huis te vervang met items wat minder huismyt trek.Bronne van huismyt in jou omgewing Jou kussing: Ou kussings, kussings met sintetiese vulsels én verekussings is ’n groot bron van huismyte. Vervang hulle minstens elke twee jaar.

Beddegoed: Jou lakens, kussingslope en duvetoortreksels. Trek jou bed ten minste een keer per week skoon oor – en meer as jy uiters allergies vir huismyt is. Jou klere en jou klerekas: Jy verloor elke oomblik van die dag klein bietjies vel, wat binne-in jou klere agterbly en as kos dien vir huismyte. Was dus alles wat jy dra. Moenie klere wat jy gedra het in jou klerekas terughang nie. Was dit eers.

Jou stofsuier: Maak jou stofsuier se filter en bak na elke gebruik silwerskoon. Anders raak jou stofsuier ’n bron van huismyt.

We have summarized this news so that you can read it quickly. If you are interested in the news, you can read the full text here. Read more:

BoksburgNews /  🏆 40. in ZA

South Africa Latest News, South Africa Headlines

Similar News:You can also read news stories similar to this one that we have collected from other news sources.

The Role of Pet Dander in AllergiesThe Role of Pet Dander in AllergiesLearn about how pet dander can trigger allergies and ways to minimize allergens in your home.
Read more »

Cat allergies: When to be worried?Cat allergies: When to be worried?Cat allergies? Don't suffer! Learn the signs, manage symptoms, and enjoy your furry friend (or see a doctor)
Read more »

Should you add peanut butter to your cat’s diet?Should you add peanut butter to your cat’s diet?Is peanut butter good for your cat? It has potential allergies, digestive issues, and high fat content. Stick to cat-friendly treat
Read more »

The Role of Pet Dander in AllergiesThe Role of Pet Dander in AllergiesLearn about how pet dander can trigger allergies and ways to minimize allergens in your home.
Read more »

Allegations of neglect at Ermelo old age home: Families, SAVF speak outAllegations of neglect at Ermelo old age home: Families, SAVF speak outReports of neglect, mismanagement and residents receiving substandard food portions were made against SAVF Huis Ermelo.
Read more »

5 praktiese doen-dit-self modewenke5 praktiese doen-dit-self modewenkeVan belde en ritssluiters tot naaldwerk en gladde skoene ... hier is 'n paar modewenke waarmee jy self jou klerekas kan verbeter.
Read more »



Render Time: 2025-02-21 10:56:17