Breaking local news in Boksburg
Die sanger en liedjieskrywer Robbie Wessels is behoorlik begeesterd deur die rugbywêreldbeker wat tans in Frankryk plaasvind en tref weer met nog ‘n rugbysnit – dié keer ‘n ode aan die geliefde Springbok-slot Eben Etzebeth.
Die liedjie, getiteld Eben Etzebeth, is uit Robbie se eie pen en vereer die speler vir sy vreesloosheid as rugbyspeler en sy ongelooflike talent vir die spel. Die lied se genre is ‘n kombinasie van folk en komedie en is ‘n lekker geesvang-liedjie met ‘n oulike storie. “Ek dink Eben Etzebeth het al sulke diep spore in Suid-Afrikaanse rugby getrap dat ek gevoel het ‘n liedjie is in orde,” sê Robbie oor die inspirasie vir die liedjie.Nadat ek met hom gesels het, het ek besef hier is ‘n ou met ‘n groot hart wat boonop nog nederig ook is en ek glo hy gan nog dieper spore trap as wat hy reeds het.”
Robbie sê hy geniet dit baie om rugbyliedjies te skryf en om iemand spesifiek te vereer, veral as die persoon ook dan van die liedjie hou. Hy glo en hoop luisteraars sal die saamsing-liedjie baie geniet omdat dit ‘n lekker storie van Eben Etzebeth vertel en hoop die liedjie laat luisteraars op eie bodem ook trots Suid-Afrikaans voel.Lees Ook: Vang die Leeuloop-meester in aksie by die Barnyard
South Africa Latest News, South Africa Headlines
Similar News:You can also read news stories similar to this one that we have collected from other news sources.
Springbok Star Eben Etzebeth Ululates in Viral Video Leaving Many South Africans EntertainedSpringbok star Eben Etzebeth amazes netizens with his impressive ululating skills in a viral video. Many netizens said they want him at their weddings.
Read more »
Springboks fan hilariously butchers Eben Etzebeth’s surname [watch]A hilarious rugby fan struggled to pronounce Eben Etzebeth’s surname while watching the Springboks' game against France.
Read more »
‘Your biggest fan’: Anlia pens sweet message to Eben EtzebethAnlia Etzebeth penned a sweet message to her husband Eben Etzebeth after the Springboks defeated France on Sunday.
Read more »
‘Monster performance’: Piers Morgan praises Eben EtzebethDespite being a strict England rugby supporter, outspoken media personality Piers Morgan had nothing but praise for Springbok Eben Etzebeth.
Read more »
PROFILE: Eben Etzebeth: Springboks’ engine room enforcerOf the Springboks who put their hands up during the win over France on Sunday, none was more timely than veteran lock forward Eben Etzebeth.
Read more »