Hierdie seisoen van 'Wie Word ’n Miljoenêr?' beloof om so boeiend te wees dat jy alle afsprake sal wil kanselleer
Seisoen vier beloof om baie boeiend te wees. Jy sal alle afsprake sal kanselleer, jou selfoon afsit, en jouself op die rusbank tuismaak om niks te mis nie!Is dit ’n geval van “heerlike lente” vir vasvra-foendies wanneerRian van Heerden, aanbieder van die Afrikaanse weergawe van die wêreld se bekendste vasvraprogram, sal weer die deelnemers se algemene kennis toets wanneer hulle in die warm stoel inskuif.
Deelnemers mag net drie van die vier beskikbare hulplyne gebruik, elk slegs een keer. Hulle kan die gehoor vra vir hulp, ’n 50/50-hulplyn gebruik wat twee van die vier moontlike antwoorde uitskakel, ’n vriend bel, of selfs vir Rian vra om met ’n antwoord te help.Gaan hierdie die jaar wees waarin iemand daardie miljoen rand huis toe neem? Tot dusver het slegs twee deelnemers daarin geslaag om met R500 000 die ateljee te verlaat.
Onthou jy nog waar jy was op 6 November 1999? Dit was die dag waarop Suid-Afrikaners vir die eerste keer op M-Net kennis gemaak het metEn kykNET het ook rede om fees te vier! Op 15 November 1999 het dié gewilde DStv-kanaal die eerste keer uitgesaai. Sedertdien het dit ’n onmisbare deel van Afrikaanse televisie geword.Wie Word ’n Miljoenêr?
genooi om vir liefdadigheid te speel. Theunis, Susan, en vier ander deelnemers wat elk R250 000 gewen het, sal met vinnige vingers en skerp kennis meeding. Seisoen vier beloof om baie boeiend te wees. Jy sal alle afsprake sal kanselleer, jou selfoon afsit, en jouself op die rusbank tuismaak om niks te mis nie!
South Africa Latest News, South Africa Headlines
Similar News:You can also read news stories similar to this one that we have collected from other news sources.
‘Boer Soek ‘n vrou’: Kitsafsprake in die Klein-Karoo…wie gaan vashaak en wie gaan wegstap?Boer Jacques, die platjie in die groep, sê: 'Ek gaan hom net so van die mou af speel...jissie, jy’t mooi skoene aan!'
Read more »
Veteran Defender Marc Van Heerden Backed a Former Teammate for Stardom36-year-old defender Marc can Heerden, who recently retired from football, said a new Orlando Pirates player can be a star at the club and earn a Bafana call-up.
Read more »
CONFIRMED: Van Heerden announces retirementCONFIRMED: Van Heerden announces retirement
Read more »
Van Heerden Bids Farewell To Football: Relive His Most Stunning Goals!Van Heerden Bids Farewell To Football: Relive His Most Stunning Goals!
Read more »
What a social compact might mean for MzansiOscar van Heerden | What a social compact might mean for Mzansi
Read more »
Circus of incompetence: Unveiling the crisis in SA's intelligence communityOscar van Heerden | Circus of incompetence: Unveiling the crisis in SA's intelligence community
Read more »