Oor die afgelope 30 jaar het heelwat verander. Dit is iets waarvan Hoërskool Elspark se klas van 1992 kan getuig.
Velia Jordaan, Erika van der Rheede en Karin Groenewald het lekker saam gekuier tydens die reünie.
Oor die afgelope 30 jaar het heelwat verander. Dit is iets waarvan Hoërskool Elspark se klas van 1992 kan getuig. Die groep het op 27 Augustus by Laerskool Elspark se gronde, op die grens van Boksburg en Germiston, byeengekom vir hul 30-jaar reünie. Tydens die reünie het die klasmaats ingehaal oor die jare wat verby is. Daar is baie staaltjies oor die goeie skooldae vertel.Chantelle Ceronio, Johan Strydom en Lynette Labuschagne het die reünie geniet.Johan en Yolandi Strydom, Chantelle Ceronio, Lood, Karla en Nicolene Kriel het lekker gesels by die reünie.In die foto is : Petrus Kolver, Dawid de Rouwe, Francois van Tonder, Stefan Viljoen en Floris de Jager. Voor: Jaco Myburgh en Lood Kriel .
South Africa Latest News, South Africa Headlines
Similar News:You can also read news stories similar to this one that we have collected from other news sources.
Sarie Klub ontbind na meer as 50 jaar | Boksburg AdvertiserDit is die einde van ‘n era vir dames van die Sarie Klub nadat die klub na vyf dekades ontbind het.
Read more »
ATKV Boksburg deel kos uit aan kleuterskool | Boksburg Advertiser𝗗𝗶𝗲 𝘁𝗮𝗸 𝗽𝗼𝗼𝗴 𝗼𝗺 𝘂𝗶𝘁 𝘁𝗲 𝗿𝗲𝗶𝗸 𝗻𝗮 𝗱𝗶𝗲 𝗴𝗲𝗺𝗲𝗲𝗻𝘀𝗸𝗮𝗽 𝗱𝗲𝘂𝗿 𝗹𝗶𝗲𝗳𝗱𝗮𝗱𝗶𝗴𝗵𝗲𝗶𝗱𝘀𝘄𝗲𝗿𝗸.
Read more »
#comrades2022: Results from Boksburg athletic clubs | Boksburg AdvertiserThe Boksburg Athletic Club celebrated after veteran runner Lindy-Lee Folscher claimed a top 20 finish in the women’s category of the comradesmarathon run on August 28. ComradesMarathon2022
Read more »
12 Home swimming pool safety advice for all parents | Boksburg AdvertiserEvery private swimming pool should be surrounded by a child-proof fence and be fitted with a safety net to prevent children from drowning.
Read more »