Breaking local news in Boksburg
Vir August Storbeck van Witfield is dit 'n eer om sy moue vir die afgelope vyf dekades op the rol om bloed te skenk vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens .Storbeck, wat al die jare administrasiewerk gedoen het, het al sy 265ste eenheid bloed geskenk. Hy is onlangs deur die SANBD vereer en het 'n toekenning gekry vir die 250 eenhede wat hy geskenk het. Weens die Covid-19 inperking het hy nou eers sy toekenning ontvang.
“Tegnologie het verbeter. In daardie tyd het dokters jou gehelp met die bloedskenk. Ons het altyd probeer om by dieselfde dokter uit te kom wat sy storie ken. Hulle was ook nie so streng nie en jy was toegelaat om 'n bietjie vroeër te skenk.Een ding waarna Storbeck uitsien as hy gaan bloed skenk, is die geskenkies wat hy by die bloedbank kry.
South Africa Latest News, South Africa Headlines
Similar News:You can also read news stories similar to this one that we have collected from other news sources.
Moord op Oos-Kaapse fisioterapeut: Man lewenslank tronk toeBreaking local news in Boksburg
Read more »
3 nabbed in Gauteng for kidnapping, attempted murderBreaking local news in Boksburg
Read more »
Prince heads to Pretoria court to battle for Zulu king positionBreaking local news in Boksburg
Read more »
Criminals dressed as metro cops rob, hijack truckers in TshwaneBreaking local news in Boksburg
Read more »
Boksburg North SAPS excels at awards ceremonyBreaking local news in Boksburg
Read more »
‘I’d cry so much when I saw my dad in pain’Breaking local news in Boksburg
Read more »